Tony’s Quality Meat

Ons verskaf alle soorte vleis produkte wat ons spesialiteit Suid-Afrikaanse boerewors en biltong insluit! Tony’s Quality Meat is ‘n familiebesigheid wat hulself daaraan toewy om top kwaliteit Australiese vleisprodukte deur Australasië te verskaf.

Ons kom van ‘n Suid-Afrikaanse agtergrond af en ons wil graag die geure van Suid-Afrika met soveel as moontlik mense deel.

Biltong is soortgelyk aan jerky maar dit proe natuurlik baie beter en word van hoër gehalte vleis gemaak.

 

We produce all kinds of meat products including our speciality South African products like boerewors and biltong.

Tony’s Quality Meat is a family owned business which is dedictaed to supplying the highest quality  Australian Meat products through out Austral Asia.

We are from a  South African background and would love to share the flavours of South Africa with as many people as possible .

Biltong is a cured meat product, similar to Beef Jerky although much better tasting and higher quality meat.

 

Wickham Road 291
Moorabbin 3189 VIC AU
Kry aanwysings/Get directions
Monday - Friday: 09:00 - 17:30 Saturday: 09:00 - 15:00 Sunday: Closed