Wêreldwyd is ‘n inisiatief van AfriForum om nuus en inligting onder Suid-Afrikaners in die buiteland uit te ruil en advies aan terugkerende burgers te gee.

Bly op hoogte van nuusgebeure in die land. Verkry betroubare raad of kuier sommer net lekker saam en deel jou ervarings met ons.

Deel hierdie video met jou familie en vriende in die buiteland en help om hulle steeds in Suid-Afrika gewortel te hou.‪

 

Word deel van ‘n gemeenskap van Suid-Afrikaners wêreldwyd.

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest