Woon jy in die buiteland en bring die Kerstyd heimwee? Het jy dieselfde simptome as Hendrik? Jy is dalk siek van verlange huis toe en Wêreldwyd het net die regte medisyne. Jy kan hierdie Kersfees ’n spesiale pakkie van die huis af wen. Volg die maklike stappe hieronder en kyk watter lekker prys op die spel is. Toe, spring gou!

As jy in Suid-Afrika woon, is jy verseker nie van hierdie kompetisie uitgesluit nie. E-pos die besonderhede van jou geliefdes in die buiteland aan ons en  jy kan een van drie geskenkbewyse ter waarde van R500 elk van De Afrikander Handelshuis wen!

  1. Hou van (“like”) en deel die video op Facebook.
  2. Hou van (“like”) Wêreldwyd se Facebookblad
  3. Stuur ’n e-pos aan wêreldwyd@afriforum.co.za waarin jy ons vertel wat ’n eg Suid-Afrikaanse Kersfees vir jou beteken. Stuur ook vir ons die volgende inligting: Skoengrootte; t-hemp-grootte (mans- of vroue-t-hemp); en waar in die wêreld jy woon.
  4. Siedaar! Jy het suksesvol ingeskryf.

 

Wêreldwyd Kersfees Kompetisie

  • Wat beteken ’n eg Suid-Afrikaanse Kersfees vir jou?
  • Geslag
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Pin It on Pinterest