Karen Jordaan skryf uit Kanada:

“Ons het einde Februarie 2007 na Kanada verhuis. Ons bly tans in Prince George, Brits-Columbië. Voorheen het ons vir vyf en ’n half jaar in Frobisher-baai, Saskatchewan, gebly (45 km van Estevan en 20 km van die grens met Noord-Dakota, VSA). Ons kamp graag wanneer ons die geleentheid kry. Hier is ’n paar foto’s van ons besoek aan François-meer in die Birch-baaireservaat.”

Ander artikel: ‘n Wit Kersfees in Kanada

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Karen Jordaan
Karen Jordaan

Pin It on Pinterest