Wêreldwyd se unieke aanlyn Wêreldgids het alles waarna jy soek! Ons wil graag hê dat jy moet tuis voel, al is jy vêr van Suid-Afrika af. Wonder jy waar kan jy vellies koop in die Verenigde Koninkryk (VK) of unieke juweliersware al die pad uit Suid-Afrika? Geen probleem, Peace of Afrika lewer pragtige, handgemaakte klere, juweliersware en dekor-artikels van Suid-Afrika aan kliënte op hul voorstoep in die VK.

Peace of Afrika vind skoene, breiwerk en ander mode- en dekorbykomstighede, hoofsaaklik van klein Suid-Afrikaanse produsente of tuisnywerhede, waarvan hulle baie deur die jare ondersteun en gekoester het terwyl dié produsente gegroei het tot volhoubare ondernemings.

Besoek Peace of Afrika se webblad hier
Besoek Peace of Afrika se profiel op die Wêreldgids hier
Lys jou onderneming hier

Pin It on Pinterest