Leesvordering:

Perdekrag: Episode 6

Sep 15, 2021

Dié is Perdekrag! Ons spiksplinternuwe motorprogram… in Afrikaans! Brendon van Maroela Media en Jeanette van Wiele2Wiele is ons mede-aanbieders en ons sal ons bes doen om vir julle ʼn fantastiese program te bring… Daar is 10 episodes beplan vir 2021, en die eerste een is eersdaags op die lug. In die eerste reeks is daar ʼn bakkie oorlog, rokende bande in ʼn blitsige BMW – klomp elektriese voertuie wat gaan wys hoe die toekoms lyk, ʼn klein vuurwa met ʼn Toyota embleem op en iewers probeer ons uitvind wat is die beste goedkoop tjor! Teken in en sluit by ons aan vir dié opwindende reis…

Episode 6

Dié week in Perdekrag spog Brendon met twee elektriese voertuie, die indrukwekkende Mini SE en Volkswagen se E-Golf. Wie dink jy gaan koning kraai in die week se pylvakren?

Klik hier vir Episode 5.

 

 

 

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Kollig-nuusbrief: 19 April 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest