Uit en Tuis: ’n E-pos uit Singapoer

08/02/2022
| Deur AfriForum Wêreldwyd
Swapnil-Bapat.-Unsplash

Uit en Tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Petra Groenewald van Singapoer.

Waar woon jy en waarom juis daar?

Ons het in Oktober 2021 verhuis na Singapoer. Dit is nie ’n permanente skuif nie, moontlik net vir twee jaar. Tom, my man, is werksaam by MODEC, in die olie-en-gasbedryf. Hulle het ’n nuwe projek begin, ’n nuwe FPSO (“floating production, storage and offloading”) wat dan na Senegal sal seil wanneer dit klaar is. MODEC se kantore is hier in Singapoer en hulle werk van hier af totdat die span na China sal mobiliseer, waar die FPSO gebou word.

Was dit ’n groot aanpassing?

Ons moes tien dae isoleer. Dis dan wanneer jy die luukse van vryheid besef en opnuut waardeer. Dag ses en dag tien (ons is eers op dag 11 vrygelaat) het mooipraat en mooidink met myself gekos. PCR-toetse moes gedoen word en daarna bloedtoetse, ID-kaarte ens. Ons is redelik vertroud met die eiland aangesien ons vantevore al hier vakansie gehou het. Tom het in 2015 ’n soortgelyke projek aangepak en hy moes ook hier kom bly. Ek het agtergebly in Suid-Afrika aangesien my twee seuns nog op skool was. Ek het wel gereeld kom kuier. Dit is vir seker ’n aanpassing, bly is anders as vakansie. Daar is positief en negatief. Die grootste aanpassing is die kopskuif – om ’n huis te kom skep weg van die bekende. Maar met die regte perspektief is enigiets moontlik.

Watter taal gebruik julle om te kommunikeer in Singapoer?

Ons kommunikeer in Engels. Ek het nog nie kans gesien om Mandaryns te leer nie.

Wat geniet jy die meeste van die lewe in Singapoer?

Die openbare vervoer. Dit is net so maklik om van punt A na punt B te beweeg.  Met die Moovit-toepassing met al die bus- en treinskedules, is dit amper onmoontlik om te verdwaal, alhoewel dit iets is wat ek baie goed reggekry het in die begin. Om aanlyn te bestel en te koop is nog iets wat net makliker is, en die aflewering is blitsvinnig.

Wat doen julle vir ontspanning tydens naweke?

Ons verken en loop rond – kilometers op ‘n slag. Deur net in die strate rond te dwaal kom jou soms op die mooiste “murals” (skilderye teen geboumure) af. Ons is lief vir uiteet. Hier is so baie restaurante. Die parke is ongelooflik mooi en skoon en daar word baie moeite gedoen met die instandhouding daarvan. Ons is wynliefhebbers en woon graag wynproeaande by.   

Waarna verlang jy die meeste?

My vriendinne. Om op die ingewing van die oomblik te gaan koffie drink, om saam rond te loop. Om saam te sit en kuier. Braaivleis en ’n vuurtjie. Goeie Suid-Afrikaanse wyn. My kinders.

Is dit duur om daar te woon?

Dit is ongelooflik duur. Die Singapoer-dollar is nou 11,3 teenoor die Rand. Byvoorbeeld, ek het so lank gesoek na ’n koffiewinkel met ’n ordentlike Americano (ek drink dit swart en bitter). Ek het een gekry, en R70 later het ek daardie koffie gehad. As jy heeltyd produkte se pryse probeer oorsit in randwaarde kan dit jou mal maak, maar dis moeilik om dit nie te doen nie. 

Wat is jou gunstelingdis wat jy geleer het om te maak in Singapoer?

Ek is glad nie ’n kombuis-doedie nie. Inteendeel, om kos te maak is ’n bietjie van ’n straf vir my. Wat ek wel gedoen het was om ’n “air fryer” aan te skaf, en aangesien my liewe man vleistande het is die “air fryer” goud werd. 

Van waar in Suid-Afrika is jy oorspronklik?

Ons is oorspronklik van Mosselbaai – in my opinie die beste plek in Suid-Afrika. 

LEES OOK: Uit en Tuis: ’n E-pos uit Oman

Deel op

"*" indicates required fields

Wat is tans die grootste uitdagings om in die buiteland te woon en/of te werk?
Naam en van
  • United States+1
  • United Kingdom+44
  • Afghanistan (‫افغانستان‬‎)+93
  • Albania (Shqipëri)+355
  • Algeria (‫الجزائر‬‎)+213
  • American Samoa+1
  • Andorra+376
  • Angola+244
  • Anguilla+1
  • Antigua and Barbuda+1
  • Argentina+54
  • Armenia (Հայաստան)+374
  • Aruba+297
  • Australia+61
  • Austria (Österreich)+43
  • Azerbaijan (Azərbaycan)+994
  • Bahamas+1
  • Bahrain (‫البحرين‬‎)+973
  • Bangladesh (বাংলাদেশ)+880
  • Barbados+1
  • Belarus (Беларусь)+375
  • Belgium (België)+32
  • Belize+501
  • Benin (Bénin)+229
  • Bermuda+1
  • Bhutan (འབྲུག)+975
  • Bolivia+591
  • Bosnia and Herzegovina (Босна и Херцеговина)+387
  • Botswana+267
  • Brazil (Brasil)+55
  • British Indian Ocean Territory+246
  • British Virgin Islands+1
  • Brunei+673
  • Bulgaria (България)+359
  • Burkina Faso+226
  • Burundi (Uburundi)+257
  • Cambodia (កម្ពុជា)+855
  • Cameroon (Cameroun)+237
  • Canada+1
  • Cape Verde (Kabu Verdi)+238
  • Caribbean Netherlands+599
  • Cayman Islands+1
  • Central African Republic (République centrafricaine)+236
  • Chad (Tchad)+235
  • Chile+56
  • China (中国)+86
  • Christmas Island+61
  • Cocos (Keeling) Islands+61
  • Colombia+57
  • Comoros (‫جزر القمر‬‎)+269
  • Congo (DRC) (Jamhuri ya Kidemokrasia ya Kongo)+243
  • Congo (Republic) (Congo-Brazzaville)+242
  • Cook Islands+682
  • Costa Rica+506
  • Côte d’Ivoire+225
  • Croatia (Hrvatska)+385
  • Cuba+53
  • Curaçao+599
  • Cyprus (Κύπρος)+357
  • Czech Republic (Česká republika)+420
  • Denmark (Danmark)+45
  • Djibouti+253
  • Dominica+1
  • Dominican Republic (República Dominicana)+1
  • Ecuador+593
  • Egypt (‫مصر‬‎)+20
  • El Salvador+503
  • Equatorial Guinea (Guinea Ecuatorial)+240
  • Eritrea+291
  • Estonia (Eesti)+372
  • Ethiopia+251
  • Falkland Islands (Islas Malvinas)+500
  • Faroe Islands (Føroyar)+298
  • Fiji+679
  • Finland (Suomi)+358
  • France+33
  • French Guiana (Guyane française)+594
  • French Polynesia (Polynésie française)+689
  • Gabon+241
  • Gambia+220
  • Georgia (საქართველო)+995
  • Germany (Deutschland)+49
  • Ghana (Gaana)+233
  • Gibraltar+350
  • Greece (Ελλάδα)+30
  • Greenland (Kalaallit Nunaat)+299
  • Grenada+1
  • Guadeloupe+590
  • Guam+1
  • Guatemala+502
  • Guernsey+44
  • Guinea (Guinée)+224
  • Guinea-Bissau (Guiné Bissau)+245
  • Guyana+592
  • Haiti+509
  • Honduras+504
  • Hong Kong (香港)+852
  • Hungary (Magyarország)+36
  • Iceland (Ísland)+354
  • India (भारत)+91
  • Indonesia+62
  • Iran (‫ایران‬‎)+98
  • Iraq (‫العراق‬‎)+964
  • Ireland+353
  • Isle of Man+44
  • Israel (‫ישראל‬‎)+972
  • Italy (Italia)+39
  • Jamaica+1
  • Japan (日本)+81
  • Jersey+44
  • Jordan (‫الأردن‬‎)+962
  • Kazakhstan (Казахстан)+7
  • Kenya+254
  • Kiribati+686
  • Kosovo+383
  • Kuwait (‫الكويت‬‎)+965
  • Kyrgyzstan (Кыргызстан)+996
  • Laos (ລາວ)+856
  • Latvia (Latvija)+371
  • Lebanon (‫لبنان‬‎)+961
  • Lesotho+266
  • Liberia+231
  • Libya (‫ليبيا‬‎)+218
  • Liechtenstein+423
  • Lithuania (Lietuva)+370
  • Luxembourg+352
  • Macau (澳門)+853
  • Macedonia (FYROM) (Македонија)+389
  • Madagascar (Madagasikara)+261
  • Malawi+265
  • Malaysia+60
  • Maldives+960
  • Mali+223
  • Malta+356
  • Marshall Islands+692
  • Martinique+596
  • Mauritania (‫موريتانيا‬‎)+222
  • Mauritius (Moris)+230
  • Mayotte+262
  • Mexico (México)+52
  • Micronesia+691
  • Moldova (Republica Moldova)+373
  • Monaco+377
  • Mongolia (Монгол)+976
  • Montenegro (Crna Gora)+382
  • Montserrat+1
  • Morocco (‫المغرب‬‎)+212
  • Mozambique (Moçambique)+258
  • Myanmar (Burma) (မြန်မာ)+95
  • Namibia (Namibië)+264
  • Nauru+674
  • Nepal (नेपाल)+977
  • Netherlands (Nederland)+31
  • New Caledonia (Nouvelle-Calédonie)+687
  • New Zealand+64
  • Nicaragua+505
  • Niger (Nijar)+227
  • Nigeria+234
  • Niue+683
  • Norfolk Island+672
  • North Korea (조선 민주주의 인민 공화국)+850
  • Northern Mariana Islands+1
  • Norway (Norge)+47
  • Oman (‫عُمان‬‎)+968
  • Pakistan (‫پاکستان‬‎)+92
  • Palau+680
  • Palestine (‫فلسطين‬‎)+970
  • Panama (Panamá)+507
  • Papua New Guinea+675
  • Paraguay+595
  • Peru (Perú)+51
  • Philippines+63
  • Poland (Polska)+48
  • Portugal+351
  • Puerto Rico+1
  • Qatar (‫قطر‬‎)+974
  • Réunion (La Réunion)+262
  • Romania (România)+40
  • Russia (Россия)+7
  • Rwanda+250
  • Saint Barthélemy+590
  • Saint Helena+290
  • Saint Kitts and Nevis+1
  • Saint Lucia+1
  • Saint Martin (Saint-Martin (partie française))+590
  • Saint Pierre and Miquelon (Saint-Pierre-et-Miquelon)+508
  • Saint Vincent and the Grenadines+1
  • Samoa+685
  • San Marino+378
  • São Tomé and Príncipe (São Tomé e Príncipe)+239
  • Saudi Arabia (‫المملكة العربية السعودية‬‎)+966
  • Senegal (Sénégal)+221
  • Serbia (Србија)+381
  • Seychelles+248
  • Sierra Leone+232
  • Singapore+65
  • Sint Maarten+1
  • Slovakia (Slovensko)+421
  • Slovenia (Slovenija)+386
  • Solomon Islands+677
  • Somalia (Soomaaliya)+252
  • South Africa+27
  • South Korea (대한민국)+82
  • South Sudan (‫جنوب السودان‬‎)+211
  • Spain (España)+34
  • Sri Lanka (ශ්‍රී ලංකාව)+94
  • Sudan (‫السودان‬‎)+249
  • Suriname+597
  • Svalbard and Jan Mayen+47
  • Swaziland+268
  • Sweden (Sverige)+46
  • Switzerland (Schweiz)+41
  • Syria (‫سوريا‬‎)+963
  • Taiwan (台灣)+886
  • Tajikistan+992
  • Tanzania+255
  • Thailand (ไทย)+66
  • Timor-Leste+670
  • Togo+228
  • Tokelau+690
  • Tonga+676
  • Trinidad and Tobago+1
  • Tunisia (‫تونس‬‎)+216
  • Turkey (Türkiye)+90
  • Turkmenistan+993
  • Turks and Caicos Islands+1
  • Tuvalu+688
  • U.S. Virgin Islands+1
  • Uganda+256
  • Ukraine (Україна)+380
  • United Arab Emirates (‫الإمارات العربية المتحدة‬‎)+971
  • United Kingdom+44
  • United States+1
  • Uruguay+598
  • Uzbekistan (Oʻzbekiston)+998
  • Vanuatu+678
  • Vatican City (Città del Vaticano)+39
  • Venezuela+58
  • Vietnam (Việt Nam)+84
  • Wallis and Futuna (Wallis-et-Futuna)+681
  • Western Sahara (‫الصحراء الغربية‬‎)+212
  • Yemen (‫اليمن‬‎)+967
  • Zambia+260
  • Zimbabwe+263
  • Åland Islands+358
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuutste artikels