Leesvordering:

Kollig Nuusbrief: 2 Februarie 2023

Feb 2, 2023

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.

Kollig Nuusbrief

Klik hier om die nuutste Wêreldwyd Kollig te lees.
Teken in op ons nuusbrief. Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Hier is die gewildste artikels:

Die inweeg vir die groot geveg

Die burgemeester van Nice het sy amptelike Rolls Royces beskikbaar gestel vir die boksers en hulle afrigtingspanne. Die idee was dat hulle langs die see op die pragtige kuspad moes afry om die geveg bekend te maak. Maar die Spinks-groep het nie geweet of nie belanggestel nie en die Coetzee-mense het toe amper elkeen ’n Rolls met ’n bestuurder tot hulle beskikking gehad. Ek sal nooit vergeet dat die Franse plakkate wat op die Rolls Royces en elders was, na “Gerry Coetz” verwys het nie.

Uit en tuis: ’n e-pos uit Australië

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Marni Wolmarans wat in Australië woon.

Tuis uit “oorseeland”

Om te emigreer is een van die ingrypendste en duurste besluite in ’n individu of gesin se bestaan. Die besluit om te emigreer, te bly, of terug te kom, is ’n persoonlike besluit. Niemand het die reg om enigiemand anders se besluit te veroordeel nie, omdat elkeen van ons ’n eie waardestelsel het wat ons keuses bepaal.

Uit en tuis: ’n e-pos uit Al Ain

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Riëtte Schoeman, ’n onderwyser in Al Ain wat Februarie verhuis na Abu Dhabi.

Die lekker gevoel om Afrikaans in ’n vreemde land te hoor

Die gevoel wat jy kry as jy Afrikaans hoor in ’n vreemde land, is iets wat mens nie maklik kan beskryf nie. Jy spits vinnig jou ore net om seker te maak of jy reg hoor, dan begin jou hart vinniger klop soos wat jy die rol van die “r” en die growwe “g”-klank herken. Dan, sonder enige huiwering stap jy vinnig nader om jou mede-Afrikaner te groet soos net Afrikaners kan.

SA-belastinginwoners wat in die buiteland werk, het steeds belastingverpligtinge

Baie Suid-Afrikaners verkeer onder die wanopvatting dat finansiële emigrasie gelykstaande is aan belastingemigrasie. Die amptelike beleid van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is egter dat goedkeuring van die Suid-Afrikaanse Reserwebank om finansieel te emigreer, nie meer op ’n individu se belastingverpligtinge of belastinginwonerstatus betrekking het nie.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

ʼn Reuseverkiesingsjaar kan wêreldpolitiek in nuwe rigting stuur

ʼn Reuseverkiesingsjaar kan wêreldpolitiek in nuwe rigting stuur

Deur Jaco Kleynhans Die Suid-Afrikaanse verkiesing wat oor enkele weke plaasvind, is van groot belang vir die toekoms van ons land. Hierdie verkiesing vind egter ook binne ʼn internasionale konteks plaas in ʼn jaar met deurslaggewende verkiesings wêreldwyd en die...

Kuiers by jou kinders in ’n verre land

Kuiers by jou kinders in ’n verre land

Wat ouers moet weet Deur Sulette Ferreira Die oomblik wat jy van die vliegtuig afstap, word jy oorweldig deur gemengde gevoelens – gevoelens van vreugde én onsekerheid. Jou hart loop oor van afwagting vir die langverwagte kuier by jou kinders en kleinkinders wat nou...

Plaasmoorde: Amper een moord per week en tog kyk regering anderpad

Plaasmoorde: Amper een moord per week en tog kyk regering anderpad

Ons vra nie spesiale behandeling nie, ons vra net gelyke behandeling – AfriForum Nagenoeg een moord per week het gedurende 2023 op Suid-Afrikaanse plase afgespeel in die 296 plaasaanvalle wat gedurende dié tyd plaasgevind het. Dít terwyl die Suid-Afrikaanse regering...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest