AfriKinders: Gesondheid uit die grond uit

Gesondheid uit die grond uit is ’n kosprogram wat aangebied word deur twee jong, energieke tieners wat van ’n gesonde leefstyl hou. Hulle leer jou in hul eie kombuis hoe om gesonde kos voor te berei. Daar is ook ’n dieëtkundige wat jou vertel hoekom die kos wat voorberei word voedsaam is en hoekom dit belangrik is vir jou liggaam.

Kyk die program hier.

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest