Die gewilde Prinses Minna is nou in Afrikaans beskikbaar

Lees van Prinses Minna se opwindende avonture in hierdie kleurvolle boeke.

Prinses Minna: Die betowerde woud
Geïllustreerde fiksie

Prinses Minna is mal daaroor om moles in haar koninkryk uit te sorteer! Maar hoe gaan sy die slapende prins wakkermaak?

Hierdie kort, snaakse stories is perfek vir beginnerlesers.

Prinses Minna: Die Eenhoring-Gedoente
Geïllustreerde fiksie

Prinses Minna is MAL daaroor om moles in haar koninkryk uit te sorteer! Maar hoe gaan sy ’n vreeslike VERWARRING opklaar?

Hierdie kort, snaakse stories is perfek vir beginnerlesers.

Oor die skrywer
Kirsty Applebaum is in Engeland gebore en het daar grootgeword. Hierdie bekroonde skrywer het al verskeie beroepe beoefen, soos boekhandelaar, pilatesinstrukteur en iemand wat proppies op parfuumbottels sit. Sy woon nou saam met haar man bo-op ‘n heuwel in Winchester.


Prys: R180,00
Bladsye: 96
Formaat: 180mm x 130mm
Bindstyl: Sagteband
Kategorie: 6-9 jaar
ISBN-13 Eenhoring: 9780798183437
ISBN-13 Woud: 9780798183420

Deur Human & Rousseau, ’n druknaam van NB-Uitgewers.

Bestel die boeke by goeie boek- en aanlynwinkels.

Storierak

Volg ons op sosiale media.
Storierak is ’n blad met oulike Afrikaanse kinderboeke deur NB-Uitgewers.

Facebook: Storierak | Facebook
Instagram: Storierak (@storierak_) | Instagram

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest