Kaptein Onderbroek #2: Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette

George en Harold is gewoonlik verantwoordelike kinders – wanneer daar amok is, is George en Harold gewoonlik daarvoor verantwoordelik! Hierdie keer boemerang hulle jongste poets en hulle skep per ongeluk ’n hele weermag tandetoilette. Gelukkig ken hulle ’n superheld wie se onderbroekrek ’n gevaarlike wapen is. Dit lyk na nóg ’n opdrag vir Kaptein Onderbroek!

Bekroonde skrywer en illustreerder Dav Pilkey is die skepper van hierdie skreeusnaakse, aksiebelaaide boek vir beginnerlesers.

Bestel Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette by goeie boek- en aanlynwinkels. Meer inligting op ons webtuiste:

NB Uitgewers | Kaptein Onderbroek #2: Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest