Leesgenot vir die jongspan: Barend die barbaar

Die sewejarige Barend het die hele dorp op hol. Sy ouers is raadop. Die kerkraad skud net hul kop. Want dié mannetjie maak amok oral waar hy gaan. Dan kom daar ’n ommeswaai wat niemand kon voorsien het nie.

Wat bring ewe skielik die beste uit hierdie rowwe karnallie? Vind uit in Leon-Ben Lamprecht se jongste kinderboek Barend, die barbaar.

Nou beskikbaar in Kraal Uitgewers se e-winkel.

LEES OOK: Leon-Ben Lamprecht se nuwe kinderboek NOU op die rak

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest