Leesgenot vir die jongspan: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 omnibus en hulle is gereed om die dag te red.
Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie.

Titels wat ingesluit is in die omnibus:

  • Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo
  • Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam
  • Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda
  • Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga
  • Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals.

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo-omnibus is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn: http://ow.ly/T1mt50HqJF5


Die e-boek is beskikbaar by:
LAPA: http://ow.ly/ag0m50HqJF7
Amazon: http://ow.ly/ShmH50HqJF8

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest