Loer binne: Wilde diere

Hierdie kartonboek is die jongste toevoeging tot die Loer binne-reeks. Die tien lig-en-loerflappies is sterk genoeg vir die gryperigste kleinhandjies en sal keer op keer pret verskaf. Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die wildediere te ontdek. Kom kuier saam in die woestyn en in die woud!

Prys: R165,00
Bladsye : 10
Bindstyl: Hardeband
Kategorie: 0-6 jaar

Oor die skrywer
Really Decent Books is ‘n Verenigde Koninkryk-gebaseerdekinderboekuitgewer.

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest