Skool vir talente

Eerste periode: Oorverdowend

Alva is in graad vier, en kan diere hoor praat. En hulle LAWAAI! Maardié talent is niks vreemds by haar nuwe kosskool op ’n verlate eiland nie. Ander kinders daar verander van vorm, krimp, of kan water beheer. Vlieënde klasmaats en kinders wat deur deure loop, isdoodgewoon. ’n Resep vir CHAOS! Maar hoekom praat die gebreekte kennisgewingbord in die kafeteria in raaisels?

Prys: R185,00
Bladsye: 240
Bindstyl: Sagteband
Kategorie: 9-12 jaar

Oor die skrywer
Silke Schellhammer het met ‘n groot familie grootgeword waar baie stories vertel is. Almal was nie noodwendig waar nie, maar altyd goed. Dit is wat haar uiteindelik laat skryf het. Sy woon in Duitsland.

Uitgewer: nb uitgewers

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest