Speurder Kwaaikofski – Omnibus 4

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.)

Hierdie omnibus-uitgawe bevat nóg drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers:

  1. In Die stinkstorie moet hy uitvind waarom Olga se koerante verdwyn.
  2. In Soene en sirkusse roep een van die beroemde Sirkus Zampona se jongleurs sy hulp in.
  3. In Muise en gespuise lei sy nuutste saak hom op ’n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wêreld van kuberkrakers.

Lees die gratis uittreksel op NB Uitgewers se webtuiste.

Bestel Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1, 2, 3 en 4 by goeie boek- en aanlynwinkels.


ISBN: 9780798183826
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum Vrygestel: April 2023
Prys: R 190,00
Formaat: Sagteband, 224pp

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest