Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die weeklikse nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers buite die grense. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.
Erfenisjuwele 2 – Bethlehem Museum
Deur Alana Bailey In AfriForum se reeks Erfenisjuwele werp ons die lig op erfenisbakens in die land waar gemeenskappe self inspring om ons unieke kultuurhistoriese nalatenskap te bewaar. In hierdie aflewering besoek ons Bethlehem Museum in die pragtige Vrystaat. Ons...