Wêreldwyd se Wêreldgids bring Suid-Afrikaners in die buiteland bymekaar om ’n netwerk te skep wat werk. Ondersteun ondernemings in jou omgewing wat deur Suid-Afrikaners besit word.
Elke week kies Wêreldwyd een van die ondernemings op die Wêreldgids om in die kollig te verskyn. Hierdie week se onderneming in die Kollig is United Global Brokers.
United Global Brokers dek individue en gesinne in die buiteland. Ons bied die oplossing wat jy benodig en nog baie, baie meer!
ONDERSTEUNING DEUR MAKELAARS EN VERSEKERINGSDEKKING OOR GRENSE HEEN
By United Global Brokers glo ons dat versekering meer as net dekking moet bied; die wete dat in elke behoefte voorsien is, moet algehele gemoedsrus bied.
Ons wonderlike netwerk ekspat-verskaffers bied ’n wye verskeidenheid van die beste oplossings. Hulle het jare lange ervaring en ’n bewese rekord dat hulle ’n omvattende reeks volledig aangepaste versekeringsdienste vir ekspats bied. Verder het jy ook die ondersteuning van die beste plaaslike bronne van kennis.
ONS STAAN VIR:
- Professionaliteit
- Toeganklikheid
- Leierskap
- Vertroue
- Goedertrou
- Etiek
- Aanspreeklikheid
- Proaktiewe optrede
Klik hier om nou ’n kwotasie te kry.
Klik hier om United Global Brokers se Facebook-blad te besoek.
Klik hier om United Global Brokers se profiel in Wêreldwyd se Wêreldgids te bekyk.