Die derde uitgawe van die Erfenisstigting se gewilde e-tydskrif is nou beskikbaar. As jy nog altyd gewonder het hoe Ouma Smuts met haar beroemde man, Jan Smuts, oor die weg gekom het, of wou weet waar Pretoria se heel eerste huisie is, klik hier:
Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024
Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...