Leesvordering:

SUKSES: ZUMA MOET TERUG TRONK TOE; MEDIESE PAROOL ONWETTIG VERKLAAR NÁ AFRIFORUM INGRYP

Des 15, 2021

Die burgerregteorganisasie AfriForum is verheug oor die uitspraak in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria dat voormalige president Jacob Zuma se mediese parool onwettig toegestaan is. AfriForum beskou die uitspraak as ’n deurbraak vir geregtigheid.

Die organisasie was ’n applikant in dié saak wat gevra het vir die dringende hersiening van Zuma se mediese parool.  Die hof het verder beslis dat die tydperk wat Zuma uit die tronk was nié van sy 15 maande tronkstraf afgetrek gaan word nie.

“Die publiek is al vir ’n tyd lank bekommerd dat daar dubbele standaarde in die Suid-Afrikaanse regstelsel is en dat senior politici of mense met politieke verbintenisse nie dieselfde hanteer word as wat gewone landsburgers of die res van die publiek hanteer word nie. Dit is juis waarom AfriForum as ’n applikant by hierdie saak betrokke geraak het en dit is ook waarom ons hierdie uitspraak as ’n deurbraak vir geregtigheid beskou,” sê Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Erfenisjuwele 1 – Mostert se Meule maal weer

Erfenisjuwele 1 – Mostert se Meule maal weer

Alana Bailey Erfenisjuwele is ’n nuwe reeks waarin AfriForum die lig werp op erfenisbakens in die land waar gemeenskappe self inspring om ons unieke kultuurhistoriese nalatenskap te bewaar.  Daar is baie negatiewe berigte oor erfenis – dink maar aan die nasionale...

Wêreldgids in fokus: Nederland

Wêreldgids in fokus: Nederland

AfriForum Wêreldwyd is hier om jou te help deur al die uitdagings om aan te pas in ’n nuwe land. Die beste manier om te verseker dat jy die beste jy is wat jy in ’n nuwe omgewing kan wees, is deur ’n netwerk te bou. Netwerke is nie net vir sakelui nie; dit is ook ’n...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest