Natuurhoekie 68: Op Vlerke: Die natuur se geheimenisse gee vlerke … eendag by ’n watergat
Deur André Christof André Christof, ’n oubekende by Natuurhoekie van die boeke, You Tube-kanaal en Facebook-groep, het weer ’n bydrae oor sy waarnemings in die natuur aan AfriForum Wêreldwyd gestuur. Hy skryf: Die ronde watergat, wat nie baie groot is nie en waarvan...