Leesvordering:

50 liedjies wat jou hart laat warm klop vir Afrikaans

Okt 4, 2021

Daardie liedjie wat onmiddellik ’n glimlag op jou gesig sit… of die liedjie wat jou voete laat jeuk op ’n Vrydagaand. Dalk is dit die liedjie wat jou ’n traan laat pink. Hier is 50 liedjies wat ons Wêreldwyd-vriende se harte warm laat klop vir Afrikaans.

  1. “Tussen treine” – Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock
  2. “Kinders van die wind” – Laurika Rauch
  3. “Ek sou kon doen met ’n miljoen” – Lucas Maree
  4. “Al lê die berge nog so blou” – Johannes Kerkorrel
  5. “Redgebed” – Steve Hofmeyr
  6. “My tafel” – Coenie de Villiers
  7. “Hardekole” – Ricus NelAdam TasBok van BlerkRefentse Morake
  8. “’n Man soos my pa” – Adam Tas
  9. “De la Rey” – Bok van Blerk
  10. “Breyten se brief” – Jan Blohm
  11. “Ek sien vandag die son weer skyn” – Rina Hugo
  12. “Hemel op Tafelberg” – Kurt Darren
  13. “Onthou om te onthou” – Laurika Rauch
  14. “Monumentaal” – Ruan du Toit
  15. “Die Land” – Ruhan, Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Jay
  16. “Lisa se klavier” – Koos Kombuis
  17. “Droomvrou” – Lucas Maree
  18. “Beautiful in Beaufort-Wes” – Theuns Jordaan
  19. “Almal wil ’n huisie by die see hê” – Koos Kombuis
  20. “Bicycle sonder ’n slot” – Koos Kombuis
  21. “Somer Kersfees” – Mathys Roets
  22. “Sproetjies” – Sias Reineke
  23. “Sprokie vir ’n stadskind” – Koos du Plessis
  24. “Blouberg se strand” – Laurika Rauch
  25. “Hillbrow” – Johannes Kerkorrel
  26. “Liedjie vir jou” – Jannie du Toit
  27. “Karoonag” – Coenie de Villiers
  28. “Grassade in die wind” – Dozi
  29. “Sy’s al wat ons het” – Nataniël
  30. “Ruiter van die windjie” – Bles Bridges
  31. “Af en af” – Kurt Darren
  32. “Sweef soos ’n arend” – Juanita du Plessis
  33. “Die mannetjie” – Jan Pohl
  34. “Ver in die ou Kalahari” – Dozi
  35. “Gee haar ’n roos” – Cora Marie
  36. “Sally Williams Nougat” – Jak de Priester
  37. “Afrikaners is plesierig” – Karen Zoid
  38. “Ek het” – Laurika Rauch
  39. “Tolbos in die wind” – Helena Hettema
  40. “Pampoen” – Steve Hofmeyr
  41. “Voshaarnooi” – Louis van Rensburg
  42. “Staan by my” –  Radio Kalahari Orkes
  43. “Die wêreld binne my” – Joshua na die reën
  44. “Vir ’n pepermossie” – Laurika Rauch
  45. “Namakwaland” – Coenie de Villiers
  46. “Die bosveld mooi” – Dozi
  47. “Liefde is ’n werkwoord” – Corne Pretorius
  48. “RSA in my DNA” – Jan Jan Jan
  49. “Sonvanger” – Corlea
  50. “Blomme” – Pieter Smith
Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

‟Ek weet ek het belowe ek gaan dit nie weer op die lughawe verloor nie. Maar noudat die tyd aangebreek het, kan ek nie onthou hoe om beskaafd te groet nie. Hoe vreemd. Dat van die delikaatste oomblikke van afskeid en die rou, intieme emosies wat daarmee gepaardgaan,...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest