Leesvordering:

Dubai – ‘n fees vir die oog

Apr 7, 2016

Die glans en betowering van Dubai is altyd ‘n groot aantrekkingskrag vir talle toeriste. As bure van Dubai kry ons nou en dan die geleentheid om hierdie bekoorlike plek te besoek. Ons doen die gewone inkopies in die massiewe inkopiesentrums en eet by die eindelose aantal restaurante in Dubai. Selfs ná ‘n paar besoeke wil dit voorkom asof Dubai elke keer iets opwindends bied wanneer dit by die trefferfaktor kom.

Ons het eers die motorversameling van sjeik Hamad Bin Hamdan Al Nahyan gaan besigtig. Dit word by die Emirates National Auto Museum gehuisves en is omtrent 45 minute van Abu Dhabi en selfs nader aan Dubai. Ons was beslis nie teleurgesteld nie.

Die Dubai van blom- en skoenlapper tuin was asemrowend . Dit was verstommend om te sien wat hulle gedoen het met al die blomme. Ons het ‘n wonderlike tyd in Dubai gehad en sal beslis terug gaan vir meer!

 

 

Phillip Grobler is ‘n onderwyser in Oman gedurende die skooltermyn, maar ‘n reisiger en fotograaf wanneer hy ook al die geleentheid kry! Die reisgogga het hom gebyt die heel eerste keer toe hy op ‘n vliegtuig geklim het vir sy eerste vlug. Vandaar was daar geen omdraaikans meer nie! Besoek  www.saffatravels.com om meer van Phillip se blogs en pragtige foto’s te sien.

Meer oor die outeur

Sue-Ann de Wet

Sue-Ann de Wet is die Hoof van Diaspora by AfriForum.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Erfenisjuwele 1 – Mostert se Meule maal weer

Erfenisjuwele 1 – Mostert se Meule maal weer

Alana Bailey Erfenisjuwele is ’n nuwe reeks waarin AfriForum die lig werp op erfenisbakens in die land waar gemeenskappe self inspring om ons unieke kultuurhistoriese nalatenskap te bewaar.  Daar is baie negatiewe berigte oor erfenis – dink maar aan die nasionale...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest