Leesvordering:

Wêreldwyd meningspeiling

Nov 3, 2017

Wêreldwyd kommunikeer met sy gehoor deur middel van ’n webtuiste, nuusbriewe en sosiale media. Ons streef voortdurend daarna om Suid-Afrikaners op hoogte te hou van die beste moontlike nuus en gebeure in die buiteland.

Ten einde die toonaangeër in ons veld te wees, asook om te bepaal of ons nog in voeling is met ons gehoor se behoeftes, versoek ons jou om die volgende opname te voltooi. Dit behoort nie langer as vyf minute te neem nie.

Wêreldwyd gebruik die inligting wat met hierdie opname verkry word slegs vir navorsingsdoeleindes en sal nooit persoonlike inligting wat deur respondente aan ons verskaf word, verkoop of aan ’n derde party vir bemarkingsdoeleindes verskaf nie.

Klik hier

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

‟Ek weet ek het belowe ek gaan dit nie weer op die lughawe verloor nie. Maar noudat die tyd aangebreek het, kan ek nie onthou hoe om beskaafd te groet nie. Hoe vreemd. Dat van die delikaatste oomblikke van afskeid en die rou, intieme emosies wat daarmee gepaardgaan,...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest