Verras jou Valentyn met sy of haar gunsteling woord of liefdeswoord van jou keuse! Doen dit deur ‘n woord te borg of te koop. Vir Valentynsdag kan jy twee woorde borg of koop vir die prys van een. Jy ontvang ‘n sertifikaatmet die woord en die naam van die persoon aan wie dit gegee word, jy kan R25 000 wen in Sanlam se prystrekking en jy kry gratis toegang tot die aanlyn WAT.
Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024
Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...