Skrywer Louis Lubbe volg sy uiters gewilde Grensoorlogpublikasie Van Ovamboland tot Masjonaland, waarin die betrokkenheid van die Suid-Afrikaanse Polisie in dié oorlog onder die loep kom, nou op met nog ’n indrukwekkende publikasie oor die oorloë waaroor niemand wil praat nie. Die fotoboek From Cunene to Cabo Delgado bevat nagenoeg 500 foto’s. Klik hier.
Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024
Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...