Leesvordering:

Onderneming in die Kollig: Padkos

Jun 19, 2019

Wêreldwyd se unieke Wêreldgids het alles waarna jy soek! Ons wil graag hê dat jy moet tuis voel, al is jy vêr van Suid-Afrika af. Daarom bevat ons gids inligting oor Afrikaanse dokters en prokureurs, kleinhandelaars wat biltong, koeksisters en ander Suid-Afrikaanse produkte verkoop en restaurante wat eg Suid-Afrikaanse disse voorsit in jou omgewing. Daar is selfs mense wat jou gunsteling produkte by jou huis kom aflewer soos Padkos.

Daar is min dinge wat mens so aan jou kinderdae herinner soos heerlike padkos wanneer jy die lang pad na jou vakansiebestemming toe aandurf en dit is nou maar een maal ‘n feit dat Suid-Afrikaners in die buiteland Suid-Afrikaanse lekkernye mis! Padkos het hierdie verlange begryp en besluit om in die pad te val en Suid-Afrikaanse produkte na jou toe te bring.

Padkos se naam sê dit alles! Padkos is ‘n mobiele winkel wat Suid-Afrikaanse produkte in en om Devon, Cornwall en Somerset aflewer. Hulle bring hoë kwaliteit Suid-Afrikaanse produkte teen kompeterende pryse na jou toe.

Besoek Padkos se Facebook blad hier

Besoek Padkos se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming hier

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

‟Ek weet ek het belowe ek gaan dit nie weer op die lughawe verloor nie. Maar noudat die tyd aangebreek het, kan ek nie onthou hoe om beskaafd te groet nie. Hoe vreemd. Dat van die delikaatste oomblikke van afskeid en die rou, intieme emosies wat daarmee gepaardgaan,...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest