Leesvordering:

Onderneming in die Kollig: Effortless Events

Mei 6, 2020

So eg Suid-Afrikaans soos ‘n bring en braai op ‘n Saterdagaand so is ons Wêreldgids. Al jou Suid-Afrikaanse gunstelinge op een plek. Ondersteun Suid-Afrikaners in jou omgewing en lys jou onderneming sommer gratis op die Wêreldgids. Elke week kies die Wêreldwyd-span een van die ondernemings op die gids om in die Kollig te verskyn. Neem jou volgende spesiale geleentheid van net goed tot onvergeetlik met hierdie week se onderneming in die kollig, Effortless Events.

Om ‘n spesiale geleentheid te vier gaan twee kante toe, aan die een kant skep jy herinneringe en is dit ‘n fees maar aan die ander kant is daar soveel dinge wat jou moedeloos maak of jou laat sit met jou hande in jou hare – soos die beplanning. Om heel dag of heel aand bekommerd te wees oor kos, dekor en skoonmaak hoef nie meer op jou lysie te wees nie.

Maak jou volgende spesiale geleentheid onvergeetlik saam met Effortless Events. Effortless Events maak dit geriefliker as ooit om spesiale oomblikke te vier en jy hoef net jou vinger te lig om hulle te bel, Effortless Events sal sorg vir die res.

Sit ‘n huppel in jou stap en gee flair aan spesiale geleenthede.

Besoek Effortless Events se Facebookblad hier

Besoek Effortless Events se profiel op die Wêreldgids hier

Lys jou onderneming gratis hier

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

‟Ek weet ek het belowe ek gaan dit nie weer op die lughawe verloor nie. Maar noudat die tyd aangebreek het, kan ek nie onthou hoe om beskaafd te groet nie. Hoe vreemd. Dat van die delikaatste oomblikke van afskeid en die rou, intieme emosies wat daarmee gepaardgaan,...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest