Leesvordering:

Onderneming in die Kollig: Inlyn Illustrasies

Mar 3, 2021

Wêreldwyd se Wêreldgids het ’n suksesvolle netwerk geskep om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring. Ondersteun ondernemings in jou area wat deur Suid-Afrikaners besit word. Wêreldwyd kies elke week een onderneming uit die Wêreldgids om in die Kollig te verskyn. Hierdie week se onderneming in die kollig is Inlyn Illustrasies.

Die illustreerder:

“Hallo, ek is Renèe, ’n illustreerder uit my geliefde land Suid-Afrika.

My bron van inspirasie spruit voort uit my verhouding met God – Hy is die rede waarom ek skep.

Ek word deur Sy Woord gelei en daagliks deur Sy skepping geïnspireer. Gedurende hierdie tyd in isolasie is ek deeglik bewus van hoe Hy my lewe meer en meer in lyn bring met wie Hy is, en hoe Hy my geskape het.”

Om met Inlyn Illustrasies in aanraking te kom, besoek hul op Instagram.

Klik hier om hul blad op Wêreldwyd se Wêreldgids te besoek.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Erfenisjuwele 1 – Mostert se Meule maal weer

Erfenisjuwele 1 – Mostert se Meule maal weer

Alana Bailey Erfenisjuwele is ’n nuwe reeks waarin AfriForum die lig werp op erfenisbakens in die land waar gemeenskappe self inspring om ons unieke kultuurhistoriese nalatenskap te bewaar.  Daar is baie negatiewe berigte oor erfenis – dink maar aan die nasionale...

Wêreldgids in fokus: Nederland

Wêreldgids in fokus: Nederland

AfriForum Wêreldwyd is hier om jou te help deur al die uitdagings om aan te pas in ’n nuwe land. Die beste manier om te verseker dat jy die beste jy is wat jy in ’n nuwe omgewing kan wees, is deur ’n netwerk te bou. Netwerke is nie net vir sakelui nie; dit is ook ’n...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest