Leesvordering:

Onderneming in die Kollig: Vetkop

Apr 7, 2021

Wêreldwyd se Wêreldgids het ’n suksesvolle netwerk geskep om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Wêreldwyd kies elke week een onderneming uit die Wêreldgids om in die Kollig te verskyn. Vandeesweek se onderneming in die kollig is Vetkop.

Vetkop is ’n handelsmerk wat in Ierland gebaseer is en ontwerp word. Dit is die geesteskind van Gideon Hill, ’n Suid-Afrikaanse ontwerper wat sedert 2016 in Ierland woon. Vetkop is geïnspireer deur Suid-Afrikaanse straatmodes en gaan oor individualiteit. Ontwerpe verander voortdurend, so as jy ’n produk koop, kan jy seker wees dat jy een van slegs ’n paar met daardie spesifieke ontwerp is.

[naamwoord] [vetkop]

Suid-Afrikaanse sleng vir iemand met ’n lekker groot, ronde, vet kop. My handelsnaam vereer almal wat ’n “vet kop” het en trots is daarop. Vetkop is nie net ’n naam nie; dit is ’n standpunt!

Kontak Vetkop:

Telefoon: +353 85 274 2286

E-pos: info@vetkop.com

Klik hier om Vetkop op Facebook te besoek.

Klik hier om Vetkop op Wêreldwyd se Wêreldgids te vind.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

‟Ek weet ek het belowe ek gaan dit nie weer op die lughawe verloor nie. Maar noudat die tyd aangebreek het, kan ek nie onthou hoe om beskaafd te groet nie. Hoe vreemd. Dat van die delikaatste oomblikke van afskeid en die rou, intieme emosies wat daarmee gepaardgaan,...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest