Leesvordering:

Afrikaanse Kerssangfees 2022 in Joondalup

Okt 27, 2022

Kom beleef weer ’n onvergeetlike aand by die Afrikaanse Kerssangfees. Kuier lekker saam vanaf 17:30 by Grace Church se South African Food Fest met smullekker geregte soos pannekoek, worsrolletjies, kerrie en rys, poeding en nog meer. Die jaar is daar ook ’n Kersmark en pryse te wen op die aand. Moet dit nie misloop nie! Kaartjies verkoop elke jaar uit, so plekke is beperk.

Wanneer:

26 November 2022 (Saterdag) 19:00–21:30
27 November 2022 (Sondag) 19:00–21:30

Engelse vertoning: 27 November 2022 (Sondag) 15:00

Besoek www.kersfees.info vir meer inligting.

Kaartjies is $32 p.p. ten bate van Solidariteit Helpende Hand (Suid-Afrika) se #StopHonger- en #HelpHetta-projek.

Indien jy weet van ’n Gelofte- of Kerssangfees in die buiteland, laat weet ons by wereldwyd@afriforum.co.za.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Uit en tuis: ’n e-pos uit Newfoundland en Labrador

Uit en tuis: ’n e-pos uit Newfoundland en Labrador

Uit en tuis is ’n rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Ladine Britz, wat in...

Die jaar wat my lewe verander het!

Die jaar wat my lewe verander het!

Deur Clarice de Jonge Wanneer jy voel asof die wêreld te klein is vir jou en jy soveel meer betekenis aan jou lewe wil gee, is dit ’n teken om ’n groot wilsbesluit te neem en jou horisonne te verbreed. Aan die einde van 2021 het ek ’n gewaagde besluit geneem om my...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest