Welkom by AfriForum Wêreldwyd se

Jeugblad
Wie is ons?

Welkom by AfriForum Wêreldwyd se

Jeugblad
Wie is ons?

Nuutste artikels

Akademia hou inligtingsessie oor nauurse afstandstudie vir 2024

Akademia hou inligtingsessie oor nauurse afstandstudie vir 2024

Akademia bied vir jou die geleentheid om ʼn gehalte kwalifikasie in Afrikaans te voltooi, terwyl jy bedags werk of ander drome nastreef. Die nauurse afstandsmodel en die verskeie nauurse studierigtings word tydens ʼn aanlyn inligtingsessie op 7 September bespreek wat...

Augustus se snuffelrak vir die jongspan

Augustus se snuffelrak vir die jongspan

Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: ’n Saak van lewe of dood Zander mis sy sussie. En daarmee saam voel dit vir hom asof hy besig is om sy ouers ook te verloor. Maar gelukkig is daar genoeg om sy aandag van dinge by die huis af te lei. Hy en sy pêlle,...

Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis

Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis

Deur Troula Goosen Die Sproetebessies spaar vir ‘n reis na Italië en kry vakansiewerk op Spookkuil, ’n gasteplaas in Bobbejaanskloof. Milan, Andante en Nova het gemengde gevoelens oor hulle akkommodasie, ’n boomhuis naby die kuil wat aan die plaas sy naam gegee het en...

KINKELS en KEUSES 2: Die belaglike bak en brou bohaai

KINKELS en KEUSES 2: Die belaglike bak en brou bohaai

Deur De Wet Hugo Jason wil graag eendag 'n fyngebaksjef word. Hy en sy twee beste maats, Tando en Claudia, neem saam bakklasse en besluit om in te skryf vir ​Bohaai​! 'n bakkompetisie wat op TV uitgesaai word. Maar gaan Minette, Jason se grootste kompetisie, ook...

Spogmuur

 AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.

Geen resultate gevind

Die bladsy wat jy aangevra het, kon nie gevind word nie. Probeer jou soektog verfyn, of gebruik die navigasie hierbo om die pos op te spoor.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest