Welkom by AfriForum Wêreldwyd se

Jeugblad
Wie is ons?

Welkom by AfriForum Wêreldwyd se

Jeugblad
Wie is ons?

Nuutste artikels

Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!

Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!

Lotta is só opgewonde! Dis ’n nuwe skooljaar en hulle het ’n nuwe klasonderwyser. Sy naam is meneer Haarhoff (hy is baie harig!) en sy klasse is baaaaaie lekkerder as mevrou Knacker s’n. Hulle huiswerk is om ’n videokanaal op die internet te begin. Lotta weet gelukkig...

Die voordele van tweetaligheid

Die voordele van tweetaligheid

Die Afrikaanse digter Cornelis Jacob Langenhoven, beter bekend as C.J. Langenhoven en Sagmoedige Neelsie, het waarlik ’n diepe meningsverskil aangeraak toe hy gesê het: “Om jou een, eie taal tot nut te gebruik is ’n groter kuns as om sewe vreemde tale by te leer”. Is...

Oktober se snuffelrak vir die jongspan

Oktober se snuffelrak vir die jongspan

Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Best Books Lees en kyk met begrip: GR 7 AFR EAT Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te help versterk. Eerste...

Afrikaanse kykstof en luistermateriaal vir jou kleinspan

Afrikaanse kykstof en luistermateriaal vir jou kleinspan

Deur Jeannie van Zyl Dit is nou maar wors – televisie, flieks en gesofistikeerde animasie is deel van ons kinders se leefwêreld. Die op-jou-vingerpunt beskikbaarheid via YouTube en ander stroomdienste is soveel anders as ons kinderdae, toe ’n mens moes wag...

September se snuffelrak vir die jongspan

September se snuffelrak vir die jongspan

Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Mosela en die drie koninkryke Wanneer Mosela se stat vernietig word deur wreedaardige seerowerpikkewyne, moet sy ’n gevaarlike reis aandurf om die Muiskoning te waarsku. Sy moet die Uitverkorene vind wat bestem is om...

 

Spogmuur

 AfriForum Wêreldwyd wil graag van jou prestasies in die buiteland hoor! Of dalk wil Pappa en Mamma, Oupa en Ouma of Oom en Tannie vir ons meer vertel – gebruik gerus hierdie platform om met die jongspan te spog.

Geen resultate gevind

Die bladsy wat jy aangevra het, kon nie gevind word nie. Probeer jou soektog verfyn, of gebruik die navigasie hierbo om die pos op te spoor.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest