Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Foto’s: Ramaphosa veroorsaak opskudding op vlug
  • Nóg eis majoor se kop oor ‘haatspraak’
  • Winnie MAdikizela-Mandela sterf

 

Foto’s: Ramaphosa veroorsaak opskudding op vlug

 Passasiers op ʼn Safair-vlug van Johannesburg na Durban kon Vrydagoggend nie hul oë glo toe hulle sien dat een van hul medepassasiers op dié vlug van die laekoste-lugredery niemand anders as die president van Suid-Afrika is nie. Lees meer.

 

Nóg eis majoor se kop oor ‘haatspraak’

AfriForum sowel as die VF Plus het Donderdag hul gewig agter die DA ingegooi en geëis dat daar strenger opgetree moet word teen ʼn majoor van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) wat slegs berispe is nadat hy hom glo aan haatspraak skuldig gemaak het ná ʼn aanval op twee wit bejaardes. Lees meer.

 

Winnie Madikizela-Mandela sterf

Winnie Madikizela-Mandela, ANC-struggleveteraan en eksvrou van oudpres. Nelson Mandela, het in die ouderdom van 81 gesterf. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest