Leesvordering:

Onderneming in die Kollig: The Cape Restaurant & Beach Bar 

Aug 17, 2022

Die Wêreldgids is ’n netwerk wat uit Suid-Afrikaanse ekspats en hul ondernemings bestaan, en help Suid-Afrikaners om tuis te voel in ’n nuwe omgewing. Elke week kies die AfriForum Wêreldwyd-span een van die ondernemings wat in die Wêreldgids gelys is om in die Kollig te verskyn.

Dié week se onderneming in die Kollig is The Cape Restaurant & Beach Bar in Alpharetta, Georgia, VSA.

The Cape Restaurant & Beach Bar is ’n sjiek restaurant by die see wat geïnspireer is deur Suid-Afrika se kookkuns en wyn. The Cape is deel van True Story Brands, ’n gasvryheidsgroep met die Suid-Afrikaanse boorling en restauranteienaar Justin Anthony aan die stuur. 

Gaste kan sewe dae van die week buite op die dakpatio kuier met uitsigte van die hele boulevard, of in The Cape se hoofeetarea, omring deur kleurvolle getekstureerde kussings, pasgemaakte branderplanke en hangende plante oor die hele plafon – alles ontwerp om gaste te laat voel asof hulle in ’n sjiek strandhuthuisie is.

The Cape Restaurant & Beach Bar is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. Dié gids stel mense in staat om Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland te ondersteun.

Die Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Erfenisjuwele 2 – Bethlehem Museum

Erfenisjuwele 2 – Bethlehem Museum

Deur Alana Bailey In AfriForum se reeks Erfenisjuwele werp ons die lig op erfenisbakens in die land waar gemeenskappe self inspring om ons unieke kultuurhistoriese nalatenskap te bewaar. In hierdie aflewering besoek ons Bethlehem Museum in die pragtige Vrystaat. Ons...

Afstand-grootouerskap – Goeie raad vir elke generasie

Afstand-grootouerskap – Goeie raad vir elke generasie

deur Robyn Vogels 7 058 239[1] Wat is hierdie syfer? Dit is hoeveel dogters, seuns en kleinkinders Suid-Afrika verlaat het. Kom ons verdubbel nou daardie syfer om uit te werk hoeveel grootouers moontlik moes agterbly. Hoewel dit so is dat baie kinders hul ouers...

AfriForum gaan unieke regstryd aanpak om NGV te beveg ná bekragtiging

AfriForum gaan unieke regstryd aanpak om NGV te beveg ná bekragtiging

Ramaphosa se seremonie niks anders as die ondertekening van ’n gevaarlike verkiesingsfoefie Die burgerregteorganisasie AfriForum veroordeel ten sterkste President Cyril Ramaphosa se besluit om die NGV-wetsontwerp Woensdag deur te druk. AfriForum is oortuig dat dié...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest