Naweek Nadink: Eer ons mekaar?

Naweek Nadink: Eer ons mekaar?

Sosiale media het ’n groen kaart gegee vir opinies lug. Sommige mense reken dit is altyd noodsaaklik om ’n opinie te gee. Die wyse waarop hulle dit uitdruk moet dikwels verskoon word as vryheid van spraak. Ek wil gereeld op die Twitter-seepkis klim omdat ek ’n...
Onderneming in die Kollig: Karoo Restaurant

Onderneming in die Kollig: Karoo Restaurant

Wêreldwyd se Wêreldgids is so trots Suid-Afrikaans soos Cream Soda by ’n skoolsokkie. Die Wêreldgids bevat alles wat jy moontlik nodig kan hê om die verlange huis toe net so ’n klein bietjie ligter te maak; van biltong en boerewors tot melktert en vetkoek. Elke week...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest