Leesvordering:

Kollig Nuusbrief: 17 Maart 2022

Mar 17, 2022

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.

Hier is die gewildste artikels:

Hulpbronne vir mense wat deur die konflik in Oekraïne geraak word vir toegang tot taalondersteuning

Die Global Coalition for Language Rights (GCLR) is ’n groep bestaande uit organisasies en individue wat hulle beywer daarvoor om te sorg vir toegang tot kritieke dienste in alle tale, sodat almal se taalregte bevorder en eerbiedig word.

Uit en Tuis: ’n E-pos uit China

Uit en Tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Hierdie week gesels ons met Elle en Wes van Wandering feet ZA.

Om na Australië te verhuis tydens Covid-tyd: Wat jy moet weet

As die Januarie-skares huurders ’n aanduiding is van dít wat voorlê, is daar swaar tye op pad. In al die jare wat ons in die verhuringsbedryf werk, het ons nog nooit so baie veranderinge ervaar as met die aankoms van die nuwe jaar nie – baie daarvan feitlik oornag.

LEES OOK: Kollig Nuusbrief: 3 Maart 2022

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Hierdie week se kollig is op Diamond Tree Jewellery Studio in Rockingham, Wes-Australië. Diamond Tree Jewellery Studio is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom...

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Deur Alana Bailey Jaarliks word Wêreldboekedag op 23 April, die sterfdag van onder andere skrywers Miguel de Cervantes en William Shakespeare gevier. Op hierdie dag wanneer die sleutelrol van boeke in die ontwikkeling van mense opnuut in die kollig kom, eis AfriForum...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest