Leesvordering:

Besigheid in die Kollig: Mufasa Biltong

Jul 19, 2018

Mufasa Biltong het die perfekte peuselhappies vir naweke, vermaak, en vir wanneer jy jou gunsteling sport kyk. Ons biltong word voorberei volgens tradisionele Suid-Afrikaanse resepte en is van die hoogste gehalte. Ons winkel is by verre die skoonste en beste toegerus met die grootste verskeidenheid gedroogde vleise in Westelike Australië. Kom loer gerus in, kuier saam met ons en plaas jou besigheidskaartjie op ons kennisgewingbord – dit is gratis aan al ons kliëntre en dit is ‘n goeie manier om te netwerk.

Ons spog met sewe winkels in totaal so jy gaan defenitief iets kry waarvan jy hou!

Gaan like gerus Mufasa se verskeie Facebookblaaie:

Mufasa Port Kennedy

Mufasa Biltong Delites

Mufasa Biltong Wangara

Mufasa Biltong Deli

Mufasa Biltong Central

Mufasa Biltong Alkimos

Lys jou besigheid hier

 

 

 

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Hierdie week se kollig is op Diamond Tree Jewellery Studio in Rockingham, Wes-Australië. Diamond Tree Jewellery Studio is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom...

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Deur Alana Bailey Jaarliks word Wêreldboekedag op 23 April, die sterfdag van onder andere skrywers Miguel de Cervantes en William Shakespeare gevier. Op hierdie dag wanneer die sleutelrol van boeke in die ontwikkeling van mense opnuut in die kollig kom, eis AfriForum...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest