Leesvordering:

Geseënde Kersfees aan ons AfriForum Wêreldwyd-familie

Des 14, 2022

Ons het beloof dat die laaste nuusbrief van 2022 ’n spesiale Kersbrief gaan wees. Dankie aan al die vriende wat hulle Kerservarings in die buiteland met ons deel.

Veral dankie aan almal wat in 2022 bygedra het tot AfriForum Wêreldwyd se sukses. Dankie vir elkeen wat ons nuusbrief ontvang, webtuiste besoek of van ons Facebook-blad gehou het, ons op Twitter en Instagram gevolg het, vir elke e-pos en elke stukkie kommentaar. Nog bydraes is altyd welkom! Dit was vir ons so ’n voorreg om julle te leer ken en ons sien uit na nog meer kuiertyd in 2023.

Ons hoop dat 2023 vol verrassings is en om nog meer nuttige inligting, nuus en lekkerleesbydraes aan julle te bied.

Mag Christus die middelpunt van julle feesvierings wees dié Kersfees. Voorspoedige nuwe jaar en mag 2023 ’n jaar van nuwe hoop wees, gevul met liefde, vreugde en meer tyd vir mekaar.

Groete, die AfriForum Wêreldwyd-span

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

‟Ek weet ek het belowe ek gaan dit nie weer op die lughawe verloor nie. Maar noudat die tyd aangebreek het, kan ek nie onthou hoe om beskaafd te groet nie. Hoe vreemd. Dat van die delikaatste oomblikke van afskeid en die rou, intieme emosies wat daarmee gepaardgaan,...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest