Leesvordering:

Hoe ervaar jy dit om in die buiteland te woon?   

Des 6, 2022

Beste Vriend van AfriForum

AfriForum wil graag weet hoe jy dit ervaar om in die buiteland te woon. Ons versoek dus dat jy die volgende opname voltooi indien jy tans in die buiteland woonagtig is.

Die doel van hierdie opname is om jou grootste uitdagings te bepaal, asook jou siening oor taal en kultuur noudat jy in die buiteland gevestig is.

Die opname behoort nie meer as tien minute van jou tyd in beslag te neem nie. Voltooi dit asseblief so volledig moontlik.

KLIK HIER

Bepalings en voorwaardes

Hierdie is ’n navorsingsprojek wat deur AfriForum Navorsing uitgevoer word.

Deelname aan hierdie opname is vrywillig en jy mag kies om nie daaraan deel te neem nie. Indien jy wel besluit om daaraan deel te neem, mag jy enige tyd onttrek. Enige inligting wat jy tydens die opname verskaf het sal gevolglik uitgewis word.

Ingevolge die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popi-wet) (4 van 2013) sal AfriForum Navorsing die inligting wat met hierdie opname ingesamel word slegs vir navorsingsdoeleindes gebruik.

Vriendelike groete
AfriForum

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

’n Padkaart vir jou geestesgesondheid

’n Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Onderneming in die Kollig: AVW Media Worx

Onderneming in die Kollig: AVW Media Worx

Hierdie week se kollig is op AVW Media Worx. AVW Media Worx is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van reg oor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak hulle deel...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Newfoundland en Labrador

Uit en tuis: ’n e-pos uit Newfoundland en Labrador

Uit en tuis is ’n rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Ladine Britz, wat in...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest