Leesvordering:

Kollig Nuusbrief: 6 Oktober 2022

Okt 6, 2022

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.

Hier is die gewildste artikels:

’n Ouma vra: “Onthou my”

Daar is egter ook ander betekenisvolle oomblikke: “Pa, Ma, ons gaan emigreer!”
Die emigrasie van individue en gesinne is vandag baie Suid-Afrikaners se werklikheid. Jong mense soek na groener weivelde. Hierdie groot verandering eis ʼn tol op die emigrante én diegene wat in Suid-Afrika agterbly.

Uit en tuis: ’n e-pos uit China

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Francois Bodenstein wat saam met sy vrou in China woon. Hy deel hulle ervaring en avonture met ons.

Dubbele burgerskap: Wat is die voorwaardes?

Dit is moontlik vir Suid-Afrikaanse burgers om dubbele of veelvuldige nasionaliteite te verkry.

Die eerste bepaling hou verband met die feit dat enige Suid-Afrikaanse burger (buiten minderjariges) wat ander burgerskap verkry het nadat die Wet in werking getree het, moet aansoek doen vir die behoud van sy/haar Suid-Afrikaanse burgerskapstatus.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Hierdie week se kollig is op Diamond Tree Jewellery Studio in Rockingham, Wes-Australië. Diamond Tree Jewellery Studio is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom...

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Deur Alana Bailey Jaarliks word Wêreldboekedag op 23 April, die sterfdag van onder andere skrywers Miguel de Cervantes en William Shakespeare gevier. Op hierdie dag wanneer die sleutelrol van boeke in die ontwikkeling van mense opnuut in die kollig kom, eis AfriForum...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest