Leesvordering:

Kuier in Dubai toer

Mar 2, 2017

Jy word genooi om van 15 tot 20 Mei 2017 saam met Karlien van Jaarsveld, Dewald Wasserfall, Leah, Arno Jordaan, Willem Botha, Weiveld en Mega DJ Wesley op “DIE ULTIMATE ROAD TRIP” na Dubai te toer. ​​ R18 000 ​(of AED5​ 145) – vanaf Suid Afrika

(Ander alternatiewe internationale roetes is beskikbaar)
(Afbetaalopsie beskikbaar)
(Sluitingsdatum: 20 April 2017)

Gebruik die besprekingskode “Wêreldwyd” – dalk wen jy ’n ekstra kaartjie om ’n metgesel saam te neem.

Jou fooi sluit in:

  1. ​​Retoervlugte: JHB-DXB-JHB​
  2. Visa-aansoeke en -fooie
  3. Groet-en-ontmoet op die lughawe met ’n Afrikaanse toergids​
  4. Hotelverblyf in die City Max Al Barsha-hotel (5 nagte) met ontbyt
  5. Woestynsafari
  6. Skemerkelkies op ’n pri​vaat​ partytjieboot
  7. Geniet die beste strandfees​ by Barasti
  8. BBP-kaartjies/toegang na Kuier in Dubai #5 ​​

Gaan kyk dan sommer ook na die wêreldbekende –

  • Burj Khalifa – hoogste gebou ter wêreld
  • Burj Al Arab – die wêreld se enigste 7 ster-hotel
  • Dubai Creek, Gold Souk
  • Dubai Mall
  • Dubai-waterfontein “Dancing show”
  • ​Ski Dubai

Bespreek vandag (daar is beperkte plekke!)

Besoek www.kuierdubai.com vir meer besonderhede, of e-pos info@kuierdubai.com.

Jy kan ook vir Romy (+27 60 916 3435) of Dewald (+971 50 100 5610) skakel.

Meer oor die outeur

Sue-Ann de Wet

Sue-Ann de Wet is die Hoof van Diaspora by AfriForum.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onderneming in die Kollig: KuierKos

Onderneming in die Kollig: KuierKos

Hierdie week se kollig is op KuierKos in Nederland. KuierKos is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak hulle deel...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Hierdie week se kollig is op Diamond Tree Jewellery Studio in Rockingham, Wes-Australië. Diamond Tree Jewellery Studio is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest