Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • SA grondkwessie maak opslae in Australië
  • Grondbesetting: Man verlaat plaas ‘uit vrees vir sy lewe’
  • MiWay-baas sê jammer oor omstrede twiet

SA grondkwessie maak opslae in Australië

Die parlement van die Australiese deelstaat Nieu-Suid-Wallis het gister in Sydney eenparig ’n mosie aanvaar wat onteiening van grond sonder vergoeding in Suid-Afrika teenstaan. Lees meer.

Grondbesetting: Man verlaat plaas ‘uit vrees vir sy lewe’

Pieter Boshoff (70), die man wat Sondagoggend deur sowat 70 grondbesetters op sy plaas in Burgersfort in Limpopo ingewag is, het sedertdien sy eiendom ontruim. Lees meer.

MiWay-baas sê jammer oor omstrede twiet

René Otto, die uitvoerende hoof van MiWay, het om verskoning gevra vir ʼn omstrede twiet wat talle sosialemediagebruikers, en veral Afrikaanssprekendes, warm onder die kraag gelaat het. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest