Nuus

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onderneming in die Kollig: Maid in heaven

Onderneming in die Kollig: Maid in heaven

Wêreldwyd se Wêreldgids het ’n suksesvolle netwerk geskep om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Wêreldwyd kies elke week een onderneming uit die Wêreldgids om in...

Natuurhoekie – Tropiese grysbok

Natuurhoekie – Tropiese grysbok

Die tropiese grysbok (Raphicerus sharpei) kom in suidelike en sentraal Afrika voor. Hulle is klein, skaam, enkellopende wildsbokkies wat in die droë seisoen blare, botsels, kruie en vrugte vreet. Gras maak ongeveer 30% van hulle dieet uit. Hulle gemiddelde massa is 12...

AfriForum en Solidariteit stuit toerisme-rassefonds in hof

AfriForum en Solidariteit stuit toerisme-rassefonds in hof

Die Noord-Gautengse hooggeregshof het Maandag ʼn interdik aan AfriForum en Solidariteit toegestaan wat die uitbetaling van enige gelde vanuit die Departement van Toerisme se ekwiteitsfonds belet. Die twee organisasies het hulle op ʼn dringende basis tot die hof gewend...

Grootword-appeltert

Grootword-appeltert

Marinda Kook maak heerlike Grootword-appeltert. Bestanddele 411 g (1blik) tertappels – gedreineer 2 eiers 190 ml strooisuiker 5 ml vanieljegeursel 85 ml melk 60 ml botter gesmelt 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout Metode Klits die eiers , strooisuiker en...

Na ’n plaas in Afrika

Na ’n plaas in Afrika

Deur Irma Joubert In 1939 bars die oorlogbom in Europa. Drie miljoen kinders word uit Londen ontruim na veiliger gebiede. Een van hulle is die sesjarige Charles Smith, op pad na ’n onbekende tante van sy pa in ’n klein dorpie in Skotland. By aunty Grace wag ’n nuwe...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest