Vermaak

Nuut by LAPA in Novemeber

Nuut by LAPA in Novemeber

Hans du Plessis (Drie vroue en ’n meisie) lewer ’n uiters aktuele, maar baie leesbare boek met verskeie leesvlakke, terwyl Peet Venter se angswekkende fiksie (Brand) klink of dit uit die koerant kan kom. Ons kinderboeke is woelig so voor die Kersseisoen en natuurlik...

SA se Michelinster-sjef nou op ShowMax!

SA se Michelinster-sjef nou op ShowMax!

Vir die eerste keer in Suid-Afrikaanse televisie kom daar ’n eksklusiewe kosreeks wat die werk en wêreld verken van Jan-Hendrik van der Westhuizen, Suid-Afrika se eerste Michelinster-sjef. In Jan nooi dié bekroonde sjef en kulinêre genie DStv-kykers om te kyk hoe hy...

Die tiende seisoen van Boer soek ’n vrou is hier!

Die tiende seisoen van Boer soek ’n vrou is hier!

Om liefde te vind is nie so maklik soos mielies plant, met beeste boer of perde koop nie – en dis dié tamaai uitdaging wat maak dat mense nie genoeg kan kry van KykNET se trefferreeks Boer soek ’n Vrou nie. In die tiende seisoen is Minki van der Westhuizen terug om...

Nuut by LAPA in Oktober

Nuut by LAPA in Oktober

Ons het nog ’n oorlogsroman van Irma Joubert, talle klassieke kinderboeke, Romanza’s wat geskryf is om moeilike vrae te vra en ’n niefiksieboek oor geestesongesteldhede. Fiksie Mentje, kind van Pas-Opkamp Irma Joubert ISBN: 978 0 7993 8593 9 R280,00 Sy is so...

Gee jou wildtuin-ervaring vlerke met dié boek

Gee jou wildtuin-ervaring vlerke met dié boek

’n Besoek aan die Krugerwildtuin is so deel van Suid-Afrikaners se kultuur soos braaivleis en biltong. Danksy die skrywer André Christof se onuitputlike passie vir dié nasionale park se natuurlewe, sy fyn waarnemingsvermoë en innemende skryfstyl is die...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest