deur Wêreldwyd | Mar 31, 2016 | Migrasienuus
Om uit Suid-Afrika te emigreer, is veeleisend – die administrasie en organisasie is ‘n enorme en moeisame taak. So dis glad nie verbasend dat die meeste Suid-Afrikaners wat die groen lig gegee word, doodeenvoudig in hul nuwe tuiste wil nesskop en die admin agter...
deur Wêreldwyd | Mar 31, 2016 | Blog
Voel jy jy moet net wegkom van die spreekwoordelike dolle gejaag en al die slegte nuus? Wel, jy kan baie slegter as die Portugese Asore-eilande doen. Ons het pas teruggekeer van ʼn heerlike week in Ponta Delgada op São Miguel, die grootste van die nege eilande. Die...
deur Wêreldwyd | Mar 17, 2016 | Blog
In die weste van Pole, halfpad tussen die Poolse hoofstad Warskou en Berlyn, leer ’n klein groep Poolse studente reeds jare lank Afrikaans. Dit is by die Adam Mickiewicz-universiteit in Poznań in die Department Nederlands en Suid-Afrikaanse Studies – ook bekend onder...
deur Wêreldwyd | Mar 17, 2016 | Blog
Ek en ‘n groep vriende het besluit om die Royal Operahuis in Muscat te besoek om na ‘n dansopvoering genaamd “The Silk Road” te kyk. Hierdie dansskouspel vertel die storie van ‘n Arabiese seevaarder wat verskillende kulture en erfenisse ontdek soos...
deur Wêreldwyd | Mar 10, 2016 | Migrasienuus
Om geld van Jan Taks af terug te kry, is nie juis iets wat ʼn mens gereeld oorkom nie, veral nie as daai nommertjie rondom R150 000 inklok net deur pensioen oor grense te skuif nie. Maar dis presies wat jy kan verwag as jy jou Suid-Afrikaanse pensioengeld oorplaas na...