deur Wêreldwyd | Sep 29, 2016 | Blog
So klink ons storie Luister hoe vertel God se Gees deur Paulus se skrywe daar in Efesiërs 2 ons almal se storie, en ek haal uit die Message-vertaling aan: “It wasn’t so long ago that you were mired in that old stagnant life of sin. You let the world, which doesn’t...
deur Wêreldwyd | Sep 29, 2016 | Blog
Eers was daar generaal Koos de la Rey, daarna generaal Christiaan de Wet en nou is die Kraal Uitgewers Driemanskap van generaals volledig met die koms van die generaal Christiaan Beyers-koffiebeker. Nou kan jy jou koffie in die geselskap van drie van die grootste name...
deur Wêreldwyd | Sep 29, 2016 | Blog
1. Jy mag oor rooi verkeersligte ry. Nee, jy hoef nie die brandweer of polisie te wees nie. Gewone mense mag. Maar net as jy gaan regs draai. En nadat jy gestop en gekyk het of daar nie ander motors aankom nie, veral nie onverwags van die oorkant af nie. Eers het dié...
deur Wêreldwyd | Sep 26, 2016 | Blog
Dis nou als goed en wel dat jou maatjie besluit het die gras is groener in Nieu-Seeland, of die son is warmer in Australië, of die pond is aantrekliker in Engeland – maar wat moet jy maak as jy jou makker mis? Een plan is om jou maatjie terug te lok Suid-Afrika toe,...
deur Wêreldwyd | Sep 20, 2016 | Blog
Jy’t nou seker teen dié tyd al gehoor dat daar ‘n nuwe seisoen van Boer soek ‘n Vrou op pad is en dat Minki dit gaan aanbied. Maar het jy in dieselfde asem gewonder hoe jy jou gaan voorberei vir die nuwe seisoen wat op 20 Oktober begin? Jy weet, ʼn mens kyk...