Kerstyd in Kanada

Kerstyd in Kanada

Kersfees is familietyd en die Kanadese doen regtig baie moeite met Kersversierings en Kersetes. Soos meeste lande is Kersliggieversierings aan die orde van die dag. Almal vereenselwig Kersfees met sneeu, maar ongelukkig is ons nie elke jaar so gelukkig nie. Ons woon...
Op pad

Op pad

30 November 2016 Die wêreld lê wit buite en die son is maar ylerig. Daar is ‘n harde ryp in die bome en dit is bitter koud. Die perde dra al jassies. Al die winkels speel net liedjies van Rudolf, die rendier met die rooi neus, en die mense shop of dit uit die...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest