Boek van die Week: Al wat oorbly

Boek van die Week: Al wat oorbly

Al wat oorbly – Santie van der Merwe Julia Meiring het haar ma verloor toe sy ses jaar oud was. Haar pa is dadelik weer getroud, en sy is deur ’n ongenaakbare stiefma grootgemaak wat byna die teenoorgestelde was van haar liefdevolle ma. Die stiefma het feitlik...
Terugblik op ’n warm Spaanse naweek

Terugblik op ’n warm Spaanse naweek

Hier in die Noordelike Halfrond word die dae al hoe korter en die weer al hoe grouer en meer winderig. Hoe kon ons so oor die hitte gekla het? dink ek terwyl ek twee sweetpakbaadjies oormekaar aantrek om die reën uit te hou. Ons langnaweek in die provinsie Valencia...
Besigheid in die Kollig: AfriKos

Besigheid in die Kollig: AfriKos

Wêreldwyd se Wêreldgids is so trots Suid-Afrikaans soos ’n boereworsrol by ’n Springbokrugbywedstryd. Elke week kies Wêreldwyd ’n besigheid uit die Wêreldgids om in die Kollig te verskyn. Hierdie week is dit AfriKos. AfriKos is verrassend anders! Suid-Afrikaanse...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die Week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. Minister van polisie beskryf SA as ‘n...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest