“Wees getrou aan wie jy is en wees trots op jou herkoms. Jy hoef nie die Wallabies te ondersteun net omdat jy in Australië woon nie.” Só meen Philip Helberg, ’n voormalige Pretorianer wat saam met sy vrou, Tarien, en hul drie kinders 13 jaar gelede na Perth geëmigreer het. Wêreldwyd het onlangs by dié gesin gaan aanklop en gesels oor die gehalte van Australiese skole, die uitdagings van die Australiese werksplek en hoekom geen winkel ter wêreld Woolies se waarde kan klop nie.
Reiswenke: Toptienbeplanningswenke vir wanneer jy saam met jou kinders reis
Deur Natasha Viljoen Dit kan ’n verfrissende ondervinding wees om jou kinders saam op reis te neem, maar die werklike avontuur vir ons is om durende herinneringe vir die hele gesin te skep. Omsigtige beplanning is noodsaaklik om ’n seepglad, genotvolle reis te...